Frames | No Frames |
Main Page |
Pieter |
Brits Family |
JESUS-Film |

Personally I believe in the words: "Another one for Jesus!". For me it is important to be busy at all times. When all the work is finished, I love to braai, or go cycling. Early in the mornings you will find me in my office, having time with the Lord.
Click here to see my testimony.

Dankie vir jou belangstelling! Mag Jesus se liefde vandag soos 'n helder, geel sonstraal oor jou skyn!!
Ek is ma van 3 pragtige kinders, en is al 26 jaar sekretaresse vir my man, Pieter. So tussen die kinders, kantoorwerk, lesings gee en huishouding bly my dae vol en besig. Vir ontspanning is ek lief vir lees, tuinwerk en my Bonsai boompies waaraan ek werk.
As marathon atleet oefen ek 6 dae 'n week. My hoogtepunt elke jaar is natuurlik om, saam met 12 000 ander atlete, Comrades Marathon (89km), te hardloop! Ek en Pieter het ook Maart 2007 die Argus fietswedren (109km) om Kaappunt gaan ry. Dit is die grootste "timed event" in die wereld - 35 000 deelnemers!
Click hier vir 'n koerantberig van 27 Junie 2008.
Click hier vir my persoonlike getuienis.

Well, I changed a lot since this picture was taken. I'm now... older... Ha ha, that sounds so nice to say! Always, when people asked me what I wanted to do someday, I told them I wanted to grow up. Now here I am. Not yet grown up, but it's the idea that counts...
I finished my BSC (IT) degree at the University of Pretoria, 2004 (Tukkies). I've just recently (March-2007) started a new job in programming.
Rock climbing is my sport.
Just for interest sake, here is a link to a web-page I designed some time ago (in my first year of study). You might find some of it interesting.

Tweedejaar taal student by die Universiteit van Pretoria (Tukkies). Geniet nog elke oomblik daarvan!! Baie meer pret as ook baie meer werk as wat ek gedink het! Frans is my hoofvak en ek het onlangs leer Spaans praat. Na soveel jare se wag... en nou... je parle un peu fran is!
Ek is nogsteeds 'n kuns- en musiekmens. Speel gereeld by troues en funksies.
Rotsklim is my sport! By elke moontlike geleentheid gaan klim ons op interessante plekke.

Whatsup, my naam is Kobus. Ek is nou in graad 10. Ek hou baie van 'skateboarding', BMX'ing, pool en saam met my vriende kuier. Dit is eintlik my stokperdjies. Maar ek hou die heel meeste van Jesus.