Frames | No Frames
Main Page | Pieter | Brits Family | JESUS-Film
Background | Partner with us | News | Vision | Links

JESUS-Film Fotos



Peet en Hennie besig om die film in die projektor te ryg.





Daleen deel 'n Bybelversie met 'n praktiese toepassing terwyl die rolle van die film geruil word.





Aan die einde van die aand se verrigtinge maak ons baie effektief van narre gebruik om die kinders besig te hou terwyl die grootmense met kleingroep besprekings besig is.





'n Goeie tolk is die sleutel tot 'n suksesvolle uitreik.





Hierdie kinders reageer gretig op 'n uitnodiging om Jesus Christus in hul lewens binne te nooi.





Hierdie dame bewys gasvryheid terwyl die res van die span besig is om die apparaat op te slaan.





Die opleiding van die spanlede is seker een van die belangrikste komponente van 'n suksesvolle JESUS-Film uitreik.





In hierdie kort dramatjie word uitgebeeld dat die mens deur sonde van God geskei word. God se oplossing vir die mens se probleem van sonde is Jesus Christus, wat die "ENIGSTE" weg terug na God is.





Ian, van Wes-Kaap, se span bid saam in Uitenhage.





Vriende in Uitenhage wat vrywilliglik die aand kom help met die uitreik.




Back to JESUS-Film.


Back to top.
Contact Pieter: or 082 469 6724