Frames | No Frames
Main Page | Pieter | Brits Family | JESUS-Film
Background | Partner with us | News | Vision | Links

JESUS-Film Fotos



Ons JESUS-Film opleidingspan deurkruis ons land oor die lengte en breedte. Hier het ons 'n draai in die Noord-Kaap gemaak by 'n dorpie genaamd Grootdrink.





Die film draai en elkeen is vol verwagting vir wat die aand gaan oplewer.





Drie van ons JESUS-Film opleiers doen saam beplanning vir die volgende dag se lesings. Opleiding vind gewoonlik die beste deel van 'n week plaas. Gedurende hierdie week skool ons nuwe JESUS-Film werkers om so effektief moontlik in die JESUS-Film bediening te wees.





Met ons aankoms by die vertoonarea word daar onmiddelik eers saam gebid.





Francois en Hennie sit rustig en gesels in 'n woonstel in Amanzimtoti - voor 'n weeklange opleiding in Port Shepstone.





Die hele span help gretig om die skerm op te slaan. Hierdie unieke skerm wat ons gebruik is só gebou dat die skare van weerskante na die film kan kyk.





'n Groot span JESUS-Film werkers in opleiding.





Tydens die 'Love Southern Africa' konferensie in Pretoria, (1996), neem Pieter en Magdaleen deel aan die banierloop vanaf die Uniegebou tot by Kerkplein.




Back to JESUS-Film.


Back to top.
Contact Pieter: or 082 469 6724