Frames | No Frames
Main Page | Pieter | Brits Family | JESUS-Film
Background | Partner with us | News | Vision | Links

Pieter besig om 'n lesing aan te bied in Uitenhage


Agtergrond in die Sending.

As onderwyser en sakeman oor 14 jaar, het die Here my 20 jaar gelede geroep om as voltydse Geestelike Werker en Sendeling betrokke te raak by Campus Crusade for Christ, Suid-Afrika.

In hierdie tyd het ek baie ondervinding opgedoen, o.a.:
Sedert 1974, toe ek die Here as Saligmaker en Verlosser in my lewe aanvaar het, het ek maar een visie gehad: om soveel moontlik mense die geleentheid te gee om hul saak met die Here reg te maak.